Laer Volkskool Heidelberg 4.09

4.8 star(s) from 30 votes
Voortrekker Street
Heidelberg, 1438
South Africa

About Laer Volkskool Heidelberg

Laer Volkskool Heidelberg Laer Volkskool Heidelberg is a well known place listed as School in Heidelberg , Elementary School in Heidelberg ,

Contact Details & Working Hours

Details

ONS VISIE:
Ons neem 'n gelukkige kind met behulp van Bybelse normes en waardes, dissipline en positiewe samewerking na die kruin van sukses!

ONS MISSIE:
Ons streef na:

'n Kultuur van uitnemende onderwys
Gesonde finansiele bestuur
Effektiewe kommunikasie tussen alle vennote
Optimale bestuur van infrastruktuur
Effektiewe uitdra van 'n positiewe, dinamiese beeld.
Algehele betrokkenheid