Kompass Klere & Kie 2.35

R521 Oorkant Viva Garage - Kompas Klere & Kie
Vivo, 0924
South Africa

About Kompass Klere & Kie

Kompass Klere & Kie Kompass Klere & Kie is a well known place listed as Shopping & Retail in Vivo ,

Contact Details & Working Hours

Details

Ons fokus op die Boer!
Van jou Khaki's tot jou jag uitrusting en alles tussen-in. Ons voorsien werksklere (overalls) vir werknemers op plase, werksdrag vir Lodge-staff en enige ander uitrusting wat jy as Boer mag nodig kry vir jou werknemers en jouself asook jou plaasjapie-kinders. As ons dit wat jy benodig nie het nie, sal ons dit vir jou kry.