Koenie Noenie spesialiseer in unieke handgemaakte geskenke,persoonlike kaartjies en geskenksakke asook uitnodigings,programme, tafelplasings en plekname vir funksies.Koenie Noenie se produkte word met liefde en trots vervaardig en kikker enige geleentheid op!