KOEK Suster 2.94

5 star(s) from 1 votes
Havemann Street
Viljoenskroon, 9520
South Africa

About KOEK Suster

KOEK Suster KOEK Suster is a well known place listed as Food & Grocery in Viljoenskroon , Food/grocery in Viljoenskroon ,

Contact Details & Working Hours

Details

Die koeke op die bladsy is almal deur my, Ronel Geyser, geskep. Ek bly in Viljoenskroon in die Noord-Vrystaat. Die gogga het my gebyt toe ek vir my dogtertjie se verjaarsdagpartytjies koeke gebak het. Ek wou dit graag nog met suikerkuns of “fondant” aanpak. Toe my seuntjie een jaar oud word het ek en my man besluit om vir hom ‘n “Cars”-koek te maak. En toe is dit so groot sukses dat navrae en bestellings begin inkom het. Kort daarna het ons die eerste privaatbestelling gemaak en suksesvol afgelewer. Binne die eerste 6 maande het ek meer as 40 koeke afgelewer. Hierdie is ‘n gesins-tydverdryf en my man gebruik ook sy kunstalent en agtergrond as grafiese ontwerper om my met idees en die versiering te help. Hy is ook handig met die ontwerp van die prente vir die edible printing.