Kleine Wolwegat 2.31

5 star(s) from 1 votes
Kleine Wolvegat
Caledon, 7230
South Africa

About Kleine Wolwegat

Kleine Wolwegat Kleine Wolwegat is a well known place listed as Real Estate in Caledon , Apartment & Condo Building in Caledon ,

Contact Details & Working Hours

Details


R500/night

Slee">Accommodation against the mountain:

Get away from the rat-race in the city and have a quiet getaway in the country!

- Sleeps 4/6
- Warm water
- No electricity
- Lights run from your car battery
- Gas fridge

R500 per night for the house

Kleine Wolwegat is 'n 2 slaapkamer huisie met 1 dubbelbed en 1 stapelbed in een kamer (4 persone kan slaap) en 2 enkelbeddens in ander kamer.

Beddegoed en handdoeke word nie voorsien, so bring asseblief jou eie. Bring verkieslik ook drinkwater vir diegene wat sensitief is vir smaak!

Die R500 per nag kan inbetaal word by:

JI du Toit
ABSA tjek rekening
Rekening Nommer: 4079057787
Tak: Caledon

Ons is vanaf Caledon 27 km op die pad Bredasdorp toe. Regs op Oudekraal Grondpad vir 2 km (die afdraai is net voor Vn Brakel Stoor Padstal). Regs op Tesslaarsdalpad vir 5 km. Links by Japie du Toit Klipdrift se plaaspad.

U kan enige tyd vir Rachelle bel by 0825423385 indien u enige padaanwysings verlang.