Kekkelbek 3.37

4.5 star(s) from 10 votes
Groottrek straat 41
Koffiefontein, 9986
South Africa

Contact Details & Working Hours

Details


Wil jy dalk die platteland besoek maar die gejaag van die lewe maak dit soms nie moontlik nie, kom besoek Kekkelbek vir n warm platteland ervaaring.

Kekkelbek is kinder vriendelik. en is eintlik die perfekte venue vir kinder partytjies of enige funksie. Ons geskenke winkel het iets in vir oud en jonk.

En Kekkelbek se eienaar bak die heelikste thema koeke.