Kabouterland 1.34

Lilie street
Nieuwoudtville, 8180
South Africa

About Kabouterland

Kabouterland Kabouterland is a well known place listed as Education in Nieuwoudtville ,

Contact Details & Working Hours

Details

Om altyd die kinders se behoeftes eerste te stel.

Om voorskool sorg te verskaf in die Nieuwoudtville area en omliggende gemeenskappe.

Om interaksie tussen voorskoolse kinders te bevorder.

Om die gaping tussen huis en formele onderig te oorbrug.

Om na die kind se welsyn om te sien

Om die noodsaaklikheid van vroee kinderonderig in die gemeenskap te bevorder

Om te beklemtoon en te verseker dat geskikte onderrig standaarde en riglyne gevolg word.