27-30 Junie 2018. Vier dae vol pret en plesier by Bergvlam Skoolgronde in Nelspruit. Sewe verhoë en nog vele meer vermaak van vroeg tot laat. Innibos trek elke jaar omtrent 100 000 mense en jy kan al Suid Afrika se top kunstenaars by een plek sien.
OTHER PLACES NEAR INNIBOS LAEVELD NASIONALE KUNSTEFEES
Ehlatsini Park 4.52 Www.ehlatsinipark.com 0.91 Miles Away