Huis Goudveld 2.91

Elizabeth Eybers Ave
Welkom, 9460
South Africa

About Huis Goudveld

Huis Goudveld Huis Goudveld is a well known place listed as School in Welkom ,

Contact Details & Working Hours

Details

'n Goed toegeruste koshuis wat binne die skoolterrein geleë is. Hierdie fassiliteite bied 'n oplossing vir leerders en ouers waar afstande na die skool 'n probleem is en ook in gevalle waar albei ouers 'n voltydse betrekking betree. Die personeel van hierdie koshuis strewe daarna om aan die leerder 'n huislike atmosfeer te bied en om binne groepsverband selfstandig met mekaar saam te leef. Studiesessies van leerders geskied onder toesig van koshuispersoneel en hulle is ook beskikbaar om leerders te help.