HTS John Vorster 2.76

Meyerstraat 1072, Rietfontein
Pretoria, 0186
South Africa

About HTS John Vorster

HTS John Vorster HTS John Vorster is a well known place listed as High School in Pretoria ,

Contact Details & Working Hours

Details

HTS John Vorster bestaan alreeds sedert 1962.

Vele oud–JV’s het hier hul fondasie gelê en as ingenieurs, vakmanne en in ander beroepe bygedra tot die ekonomiese ontwikkeling van ons land.

HTS John Vorster is ‘n volwaardige Tegniese Hoërskool waar al die Tegnologiese Studierigtings effektief aangebied word. Gespesialiseerde toerusting word deur Vakspesialiste gebruik om al die vakke aan te bied.


TEGNOLOGIESE ONDERWYS IS TOEKOMSVRIENDELIK

… omdat dit beroepsgerig is en benewens onderrig, ook opleiding verskaf.

Die keuse van ‘n studierigting bepaal die keuse van die regte hoërskool – nie andersom nie.





HTS John Vorster verseker :

Christelike norme en waardes
Onderrig in Afrikaans
Uitstekende akademiese standaarde
Volledige Tegnologiese Studierigting
Uitstekende Dissiplinestelsel
Sportblootstelling op hoogste vlakke
Beroepsgeleenthede