Hoërskool Stoffberg Revue 3.34

C.O. Paul Krugerstraat en Reitzlaan, Dalview, Brakpan, 1540
Brakpan,
South Africa

About Hoërskool Stoffberg Revue

Hoërskool Stoffberg Revue Hoërskool Stoffberg Revue is a well known place listed as High School in Brakpan , Performance & Event Venue in Brakpan ,

Contact Details & Working Hours

Details

Vanjaar se Revue is asemrowend en 'n geleendheid om nie mis te loop nie. Hoerskool Stoffberg revue bied aan "The Edge Of Glory" by Hoërskool Stoffberg.

Daar is al ‘n getal van 1700 leerders wat die revues by Stoffberg gedoen het. Vyfdejaars, dit is ‘n voorreg en benut die geleentheid. Min het dit reggekry tot dusver. Slegs 120 leerders kon dit vermag, en hulle het Stoffberg nie teleurgestel nie en selfs op akademiese gebied het hulle gespog met ses, sewe en agt onderskeidings.

Aan elke deelnemer: onthou ons is trots op ons tradisie van 'n akademiese 100% slaagsyfer as jy aan die revue deelneem.

Besondere dankie aan elke leerder wat in die sanggroep so hard gewerk het. Dit was nie maklik nie, maar elkeen van ons weet dat dit die moeite werd is. Verantwoordelikheid is nie maklik nie, maar julle het gewerk.