Hoërskool Hexvallei 3.81

4.4 star(s) from 8 votes
Voortrekkerweg
De Doorns, 6875
South Africa

About Hoërskool Hexvallei

Hoërskool Hexvallei Hoërskool Hexvallei is a well known place listed as Education in De Doorns , School in De Doorns ,

Contact Details & Working Hours

Details

Ons is 'n klein gekombineerde skool met 'n kleurryke geskiedenis wat op verskeie gebiede presteer en nie terugstaan vir groter skole met baie meer leerders nie.

Verskeie akademiese-, sport- en kultuurprestasies is bewys van 'n skool met 'n toegewyde personeel wat altyd bereid is om 'n ekstra myl met ons leerders te loop, leerders wat toegewyd deelneem aan akademie, sport en hultuur, asook 'n beheerliggaam wat die skool en personeel getrou steun en bystaan.

Ons leuse; "Carpé Diem" of "Gryp die dag", is hoe almal by die Hoërskool Hexvallei werk, leer, aan sport deelneem, godsdiens beoefen en op sosiale terrein verkeer.

Kom loer gerus in by die Hoërskool Hexvallei, en kom beleef die wonderlike atmosfeer wat heers in ons skool.