Hierdie is die enigste amptelike facebook-blad vir Hoërskool Brandwag, Uitenhage. Die bladsy se doel is om die skool te bemark en belangstellendes op hoogte te hou. Sien asseblief die skool se amptelike webwerf www.brandwag.co.za vir kontakbesonderhede.