Henroo Boerdery - Plaasmark verskaf vars produkte direk vanaf die plaas aan die verbruiker en skakel die middelman uit.
Ons produkte sluit in Melk, Room, Eiers, Bees vleis, Tuisgebakte brood, beskuit, koekies, Groente, Cheddar en Gouda Kaas en Tuisgemaakte Kaas smeer, Soet Mosterd en Ribasco Sous.