Hartenbos Seefront 5.15

3.7 star(s) from 144 votes
Hartenbos
Hartenbos, 6520
South Africa

About Hartenbos Seefront

Hartenbos Seefront Hartenbos Seefront is a well known place listed as Shopping/retail in Hartenbos , Arts & Entertainment in Hartenbos ,

Contact Details & Working Hours

Details

Hartenbos Seefront is dié plek vir oud en jonk om 'n onvergeetlike gesinsvakansie in een van Suid-Afrika se mees betowerende dorpe te geniet.

Hier kan jy kies en keur van die beste winkels en ontspanningsgeriewe: baljaar by ons avontuurpark, rits rond op ons ysskaatsbaan of lê luilekker en bak in die son terwyl jy tuur oor die see. Ons het die wenresep vervolmaak vir beide ontspanning en gerief.