Hartediefies 2.93

4.6 star(s) from 9 votes
Meyerton
Meyerton, 1960
South Africa

About Hartediefies

Hartediefies Hartediefies is a well known place listed as Shopping/retail in Meyerton , Clothing Store in Meyerton ,

Contact Details & Working Hours

Details

Die kostes om onesies (Prem tot 24 maande) te print beloop R90.00 elk posgeld uitgesluit.

Ek kan ook op t-hemde print vir enige ouderdom en babygrows. Kostes sal afhang van wat aangevra word.

Ek e-pos graag 'n katalogus met voorbeelde.

...Ek kan so te sê enige iets op klere / materiaal print so jy is welkom om jou eie idees ook vir my te stuur!

Kontak my gerus indien jy enige verdere navrae het.

anika.maritz@gmail.com

Groete