Ons is 18 km buitekant Brits op die R511.Hier is 'n dans baan om te kom geniet as ook 'n heerlike restaurant.As jy lus is om 'n vleis te braai het ons ook braai geriewe wat vir die publieke beskikbaar is.Daar is ook n kontant kroeg om die dors te kom les.