GK Pinetown 2.84

4 star(s) from 4 votes
1 Voortrekker rd, Ashley
Pinetown, 3610
South Africa

About GK Pinetown

Contact Details & Working Hours

Details

`n Gemeenskap van gelowiges in die Ashley omgewing van Pinetown. Ons is deel van die groter geloofsfamilie van die GKSA. Ons wil `n geloofsfamilie wees wat Jesus volg soos Hy ons lei deur Heilige Gees en Woord tot eer van die Vader en tot voordeel van ons gemeenskap. Ons wil ook graag `n veilige ruimte vir gesinne wees.