Gereformeerde Kerk Kempton Park-Noord
Ons Visie
Die uitbreiding van God se Koninkryk deur toeganklikheid en eenheid in verskeidenheid.
Ons Waardes
Gehoorsaamheid aan God Drie-Enig
Gereformeerde grondslag
Ons Beginsels
Empatie en meelewing
Integriteit
Liefde
Volharding en toewyding
Wedersydse respek