Postgrad students: We're planning to entertain you a bit during a much needed break from your research... Here you can expect to find interesting bits of info regarding engineering in general, postgraduate bursaries, postgraduate social events, and hopefully quite a few LOL's in the process!
Nagraadse Studente: Terwyl jy 'n broodnodige blaaskans neem van jou navorsing, beplan ons om jou 'n bietjie te vermaak... Hier kan jy verwag om interessante brokkies inligting te vind rakende ingenieurswese in die algemeen, nagraadse beurse, nagraadse sosiale geleenthede, en hopelik ook 'n hele paar "LOL's" in die proses!