Erdwurmplaas 2.68

5 star(s) from 1 votes
Fir Straat 19B,Doornpoort
Pretoria, 0017
South Africa

About Erdwurmplaas

Contact Details & Working Hours

Details

Die Erdwurm; Word hoofsaaklik vir hul kompos geteël. Die getalle van die erdwurm moet hoog wees om dit lonend te bedryf. Die erdwurm veteer baie van jou kombuis afval en verwerk dit tot kompos en erdwurmtee. Die tee word verkry van die erdwurmse se sweet wat afgeskei en veramel word. Vir potgrond verhoog dit ongetwyfeld die krag of voedingswaarde tot 3 x sterker as die kusmis wat op die mark beskikbaar is. Sodra jy oes vir kompos sal daar mettertyd van die erdwurms in jou potgrond beland wat tot voordeel van jou plante is. Die tonnels wat deur die erdwurm gemaak word verbeter die water en suurstof na die worteld van jou plant. Die voordeel is dan die suurstof toevoer en vloeistof toevoer wat die kwaliteit van jou plant verbeter.