ER Filtration 1.51

S Haddad/Zhous building, Saffier crescent, Tamsui Industrial
George, 6529
South Africa

About ER Filtration

ER Filtration ER Filtration is a well known place listed as Automotive Parts & Accessories in George ,

Contact Details & Working Hours

Details

Ons verskaf alle filters in die swaervoertuig mark. Van vragmotors, trekkers, grondverskuiwingsmasjienerie, bakkies asook vissersbote. Die filters sluit in Air, Oil, Diesel- en Hydrolic filters. Indien daar nie ‘n Donaldson filter beskikbaar is nie, kan ons enige plaasvervanger verskaf.

Donaldson Filters vervaardig filters ook vir groot OEM’s of te wel voertuigvervaardigers soos Mercedes, Cat, JCB, Toyota en Bell.