Die Windpompie 3.82

Erasmus ave 295
Centurion, 0157
South Africa

About Die Windpompie

Contact Details & Working Hours

Details

Kom geniet 'n lekker rustige plaas partytjie, weg van die gewoel en geraas van elke dag!
Partyjies vir alle geleenthede!
U kan die partyjie self hanteer of ons bied u die gerief om dit vir u te doen!
Braai fasiliteite, tafels, stoele, koffiie, tee, sap en kos pakkies vir die diere word voorsien en is ingesluit in die
huur van die perseel.

Die volgende fasiliteite is beskikbaar:
Springkastele of Waterwurm
Spyseniering vir enige geleentheid
Tema partytjies en dekor
Kinder partytjie pakkies
Koeke
En nog meer!

Skakel asb vir 'n persoonlike kwotasie waarin ons seker maak al u behoeftes word na omgesien.

Elmarie Botes
074 550 6446