Die Pretoria Spookbus 3.98

4.7 star(s) from 45 votes
Hokaai Sentrum, Faerie Glen
Pretoria,
South Africa

About Die Pretoria Spookbus

Die Pretoria Spookbus Die Pretoria Spookbus is a well known place listed as Arts/entertainment/nightlife in Pretoria , Arts & Entertainment in Pretoria ,

Contact Details & Working Hours

Details

Beleef ‘n ondervinding propvol storievertellings van spookverhale, legendes en ander aangrypende bonatuurlike ondervindings.
‘n Uitsonderlike ervaring deurweef met die interessante geskiedenis van die omgewing en sy plekke.
‘n Aand uit wanneer ons terug stap in tyd; terug op die voetspore van hulle wat lank voor ons hier gewoon, gewerk en geleef het – maar waarvan sommiges vergeet het om te vertrek.
Beleef die ondervinding . . . anders sal jy dit nooit verstaan nie . . .
Daarom bring ons nou vir jou die volgende twee unieke storie-geleenthede:

PRETORIA SPOOKBUSTOER
Aangebied agt keer per jaar, op ‘n Saterdagaand, per bus deur die donker strate van die Jakarandastad.
http://spookbus.co.za/pretoria-spookbustoer/

RAYTON-met-SPOOKSTORIES
‘n Saterdag/Sondag oornag-uitstappie, aangebied drie keer per jaar in die Rayton-distrik.
http://spookbus.co.za/rayton-met-spookstories/