Die Plaaskombuis 1.94

Erwee straat 14
Wesselsbron,
South Africa

About Die Plaaskombuis

Die Plaaskombuis Die Plaaskombuis is a well known place listed as Non-profit Organization in Wesselsbron ,

Contact Details & Working Hours

Details

Die Plaaskombuis is n projek vd VVA waar daagliks vars produkte beskikbaar of bestel kan word.
Brood, beskuit, koekies, borde eetgoed, verjaardagkoeke, terte en pasteie.
Kom kyk gerus ook na ons mooi geskenke, ou goed, konfyt en ingemaakte produkte.
Dit is heerlik gesellig onder die sambrele vir n verjaardag, tee of partytjie. Die VVA saal met lugversorging en breekgoed is ook bskikbaar.