Die OU HUIS 3.5

Riebeecksrivier
Malmesbury, 7300
South Africa

About Die OU HUIS

Contact Details & Working Hours

Details

By Die OU HUIS doen ons alles Buffet en jy eet soveel jy kan!
Slegs o">Die OU HUIS is 'n jare lange droom wat November 2014 realiseer het.
Elrika Lesch doen reeds spyseniering vanaf 1990 as 'n rondreisende spysenier. My geregistreerde kombuis Country Kitchen is die basis waaruit ons werk. Met Die OU HUIS as die kuier lokaal op die plaas langsaan.

Boerekos, lekker kuier en gasvryheid is deel van my menswees.

Besprekings is absoluut noodsaaklik aangesien ons slegs op afspraak oop is.

Kom geniet ons rustige plaas stilte op Die OU HUIS se stoep.