Die Melkhys verkoop melk per liter. Bring jou eie houer, of koop by ons een aan. Ons het ook eiers en brood. Nuwe produkte word binnekort ook bygevoeg.
OTHER PLACES NEAR DIE MELKHYS
Leo Muscle Gym 3.41 190 Springbok Street , Springbok Building 0.07 Miles Away