Die Berg huis 2.26

Bs 26 Boekenhoutsfontein Rustenburg
Rustenburg,
South Africa

About Die Berg huis

Die Berg huis Die Berg huis is a well known place listed as Local Business in Rustenburg ,

Contact Details & Working Hours

Details

Met n somers oggend waar die son strale mens verwelkom,verwelkom ons jou in die hartjie van die bosveld waar al die natuur n glimlag op n mens se gesig los en ook in n mens se hart.Die Berg Huis vat jou op n avontuur deur ons wilds plaas met n verskeidenheid van wild,voels en vele meer.Die berg aan die agter kant word met jou een en kan uit gestap word deur eie risiko.Kom geniet n wegbreek by ons en vertel vir almal hoe jy dit ervaar het.