Delami Game Breeders 2.3

Groot-Marico,
South Africa

About Delami Game Breeders

Delami Game Breeders Delami Game Breeders is a well known place listed as Agriculture in Groot-Marico ,

Contact Details & Working Hours

Details

Delami Wilds en Jagplaas cc, gelee in die Groot Marico omgewing is a familie besigheid waarop Jaco en Ilze Pretorius saam hul 3 dogters op die plaas Klaarstroom met wild boer. Die plaas is bekend vir sy 60"+ koedoes. Hulle boer ook met buffels, goue en koningswildebeeste, njalas en vele meer.