Primere Skool (Gr. R - 7) Skoolhoof - Mnr. L.C. de la Harpe, Adjunk hoof - Mnr. T.E. Stokes. Onderrig Taal Afrikaans en Engels as Eerste Additionele Taal. Rekenaar klasse vir Gr.1 tot7. Sport - Rugby, Sokker, Krieket, Netbal, Hokkie, Landloop, Atletiek