Dalrene Lodge & Spa 2.59

4 star(s) from 1 votes
29 Vrede Street
Wolmaransstad, 2630
South Africa

About Dalrene Lodge & Spa

Dalrene Lodge & Spa Dalrene Lodge & Spa is a well known place listed as Spas/beauty/personal Care in Wolmaransstad ,

Contact Details & Working Hours

Details

Dalrene Lodge & Spa is in 'n stil gedeelte van Wolmaransstad.
Met selfsorgeenhede maar ook 'n restaurant waar u etes kan bestel. Sodra jy
by die hek inry omvou 'n oase van lowergroen gras en immergroen bome wat
die klinkersteen-geboue en geplaveide oprit laat weg raak.
As jy binne die Lodge-area is vergeet jy gou van die gewoel daar buite.