Ceres Vallei Kafee 3.13

4.3 star(s) from 4 votes
127 Voortrekker Street
Ceres, 6835
South Africa

About Ceres Vallei Kafee

Contact Details & Working Hours

Details

Oppad werk toe...

Geen produk of diens word hier verkoop of gelewer sonder 'n storie of drie en 'n biekie nonsens praaitjies nie.

Vroeer meer bekend onder die mense van die dorp as:

Antie Bettie se winkel
Oom Basil se winkel

&

vir die afgelope paar jaar Oubaas se winkel.

Met verskeidenheid produkte beskikbaar is dit definitief die laaste plek om gou te stop voor ons uit plaas toe ry.

- Daaglikse Koerant
- koudste koeldrank op die dorp
- Spring mielies/ Popcorn
- draai roomys
- Ghati's ice cream Suckers
- Ola for a good old Magnum.
- Comparable Cigarette prices
- Ons eie heuning van die Ceres distruk
- Ouma se tuis gemaakte gemmer bier
- Plaaslike vars gebakte Amazing Pasteie
- Kaas Russian
- French fries/
- Samosas
- Bacon/Egg, Ham/cheese/tomato or a burger sandwich.

- Capitec ATM available
- Vodacom, MTN, Cell C and 8ta airtime available!

Vir meer informasie skakel ons by: 023 312 1356

Uitval tyd...