Bybel-Media 3.16

4.6 star(s) from 5 votes
69 Church St
Wellington, 7654
South Africa

About Bybel-Media

Bybel-Media Bybel-Media is a well known place listed as Non-profit Organization in Wellington , Publisher in Wellington ,

Contact Details & Working Hours

Details

Bybel-Media dra die boodskap van die Bybel uit deur soveel as moontlik beskikbare media. Dit vervaardig produkte van hoë kwaliteit om gelowiges geestelik toe te rus en mense met die evangelie van Christus te bereik. Verder voorsien dit in die mediabehoeftes van die kerk in die breë en die NG Kerk in die besonder.