Bronkhorstspruit Innerlike Genesing 2.29

5 star(s) from 2 votes
PO Box 152
Bronkhorstspruit, 1020
South Africa

About Bronkhorstspruit Innerlike Genesing

Bronkhorstspruit Innerlike Genesing Bronkhorstspruit Innerlike Genesing is a well known place listed as Church/religious Organization in Bronkhorstspruit , Religious Organization in Bronkhorstspruit ,

Contact Details & Working Hours

Details

Bronkhorstspruit Innerlike Genesing is 'n interkerklike Christelike bediening met die hart of visie om mense te leer van die Koninkryk van God, genesing te bring waar nodig en dissipelskap.

Hy het hulle verwelkom en met hulle gepraat oor die koninkryk van God, en die wat genesing nodig gehad het, het Hy gesond gemaak. Lukas 9:11

Ellel Ministries in Pretoria is ons moeder-organisasie waar ons opleiding ontvang het, en ook deeltyds werksaam is. In Bronkhorstspruit werk ons onder geestelike dekking van Lewende Woord Gemeente.

Besoek gerus Ellel se webtuiste vir meer inligting of besoek hul facebook bladsy. http://www.ellelministries.org/africa