Bosveld Vreugde 2.52

26 Heath Avenue
Leeupoort,
South Africa

About Bosveld Vreugde

Bosveld Vreugde Bosveld Vreugde is a well known place listed as Hotel & Lodging in Leeupoort ,

Contact Details & Working Hours

Details

Het jy n breek nodig van die stad lewe? Gelee net 150km vanaf Pretoria, naby Thabazimbi, is n wonderlike, rustige en stil huis gelee in die Leeupoort Natuur Reservaat. Groot verskeidenheid van wild op jou voorstoep. Asemrowende uitsigte na die Blinkwater Spruit en die Boshoff Berge. Grootste Tambotie boom in Suid Afrika op die eiendom. Restaurant, Winkel, Bottel Stoor en and groot swembaddens gelee in die vakansie dorp. Hierdie vakansie huis bestaan uit 3 slaapkamers, 1 badkamer met bad en stort, swembad, groot boma met ingeboude braai en n lekker kaggel. Slaap 6. Volle DSTV ingesluit. R600 per nag tot en met 4 gaste (R100 pppn vir additionele gaste.