Selfsorg vakansiewoonstelle. Ten volle gemeubileerd. Keuse van akkommodasie: slegs kamer met badkamer vir 2 - 4 persone. 2 Slaapkamers + 1 badkamer vir 4 -8 persone. 3 Slaapkamers + 3 badkamers vir 8 - 14 persone. Alle eenhede beskik oor koopkrag. Linne word voorsien. Ons voorsien nie handdoeke nie.Braaifasiliteite. Veilige parkering op perseel.Gaste bring eie DSTV.
Deposito 50% met bespreking.
Tariewe: 12 Jan tot 3 Mei 2015 ///13 tot 16 Junie 2015 /// 21 Sept - 4 Desember 2015 tussen R300 (2 Persone) en R1310 (14 persone) 4 Mei tot 12 Jun 2015 /// 17 Jun tot 20 Sept 2015 tussen R190 (2 persone) en R990 (14 persone) 5 Des tot 18 Desember 2015 tussen R730 (2 persone) en R2000 (14 persone). Tariewe is per nag per eenheid.
50 % Deposito om bespreking te bevestig.