Blanco Laerskool 3.17

5 star(s) from 8 votes
Napierstraat
George, 6529
South Africa

About Blanco Laerskool

Blanco Laerskool Blanco Laerskool is a well known place listed as School in George , Elementary School in George ,

Contact Details & Working Hours

Details

Baie welkom by die Facebook blad van Laerskool Blanco, die oudste skool in George. Hierdie webwerf het ten doel om u in te lig rakende die etos, bedryf en aktiwiteite van die skool. 'n Skool waar elkeen spesiaal is.

Laerskool Blanco bestaan sedert 1847 wat dit een van die oudste skole in die Weskaap maak. Die ouderdom van die huidige skoolgebou (1881) noodsaak ons om slegs 25 leerders per klas, 50 per graad, toe te laat. Hierdie klasgrootte maak ruim voorsiening vir effektiewe onderrig deur bekwame opvoeders met moderne tegnologie. Baie klem word gelê op waardesisteme met 'n Christelike inslag, respek en lojaliteit teenoor jou skool, dorp en land.

Die medium van onderrig is Afrikaans.

Tans het die skool 325 baie gelukkige leerders vanaf Graad RR tot Graad 7. By Blanco het leerders nog die geleentheid om in die somer kaalvoet skool toe te gaan, 'n tradisie eie aan ons landbougemeenskap.