Big Five Restaurant & Kroeg 4.01

74 Sylvia
Akasia, 0182
South Africa

About Big Five Restaurant & Kroeg

Big Five Restaurant & Kroeg Big Five Restaurant & Kroeg is a well known place listed as Restaurant in Akasia , Bar & Grill in Akasia ,

Contact Details & Working Hours

Details

Big Five is 'n vriendelike en ruim restaurant en kroeg
weggesteek aan die voet van die Magaliesberge in Pretoria.
Kom loer gerus in en maak gebruik van ons fantastiese funksie geriewe.
Big Five is trots op sy weeklikse vermaaklikheidsprogram waar ons
Vrydagaande gasheer speel vir vooraanstaande S.A. kunstenaars.
Ons bied ook van tyd tot tyd proffesionele karaoke aande aan.
Saam met 'n kinder speelhoekie, sluit ons buitelugse geriewe
ook 'n hout stoep in wat uitkyk oor 'n pragtige braai area.
Met twee voledig toegeruste kroeë en spyskaart in die hand,
staan ons vriendelike kelners gereed om u te verwelkom!