Beulah's Beauty Delight 2.11

No 1 Simon Vermotenstr
Silverton, 0183
South Africa

About Beulah's Beauty Delight

Beulah's Beauty Delight Beulah's Beauty Delight is a well known place listed as Health/beauty in Silverton ,

Contact Details & Working Hours

Details

Beulah
God’s Delight is in her!

Goeie dag

Wil jy n produk he vir wat aan jou die pragtigste vel gee, en jou regtig 10 jaar jonger laat lyk?

Ons almal was al daar koop die duurste gesig produkte, die hele reeks van die dagroom,nagroom,bevogtiger en teenverouderingsroom en as jy gelukkig is betaal jy minimum van n R1000 vir die reeks.

Baie van ons koop dit op ons rekenings wat kontant kan ons dit net nie bekostig nie, en betaal dit af, nog lank nadat die reeks al kla is en ons nog geen verskil kan voel nie. Dit vat soveel van jou tyd op in die aand en oggend (wat niemand van ons meer het nie) en om die waarheid te se 80% van ons vrouens het nie meer die geld om daardie produkte te kan bekostig nie.

Watter vrou wil nie n mooi vel he, met min plooie en jonger lyk as wat sy regtig is nie. Hierdie produk is vir almal wat graag n mooi vel wil he, wat regtig werk sonder dat dit ons n plaas kos. Ek word 49 die jaar en niemand kon nog ooit my ouderdom reg skat nie, so ook nie almal wat die produk gebruik nie. Die verskil word al in die eerste 2 weke gevoel, Beulah doen dit alles vir slegs R250 vir n 50ml wat jou sowat 5 weke hou.

Posgeld uitgesluit R99 Aramex en dit word of by jou huis of werksadres afgelewer!!!

Daar is talle kliente wat julle kan kontak om te hoor wat hulle van die produk dink. Die ding wat vir my die lekkerste is, jy was net jou gesig met Dove seep (as jy nie Dove seep gebruik nie gebruik dan gliserien seep wat suiwer is) en sit dan die room aan, en dieselfde in die oggend dis al.

LW: Baie belangrik niks anders nie, net dit!!!

Dit is n SA produk met slegs natuurlike bestandele, baie sag op die vel, en mense met sensitiewe velle kan dit ook gebruik. Jou vel se merke word ligter, jou plooie minder of glad nie sigbaar, en jy hou van wat jy sien in die spieel.

LW. Hierdie produk is ook geskik vir tieners, met vel probleme asook mans.

Indien jy sou belangstel, vul asb aangehegte bestelvorm en stuur terug met bewys van betaling na Beulahfacials777@gmail.com

Sodra betaling ontvang is word pakkie gecourier en tracking nr word na jou ge-sms.

Jy is ook meer as welkom om die room by die kantoor in The Orchards, Pretoria Noord te kom optel, of as jy in die Pretoria omgewing woon kan ons reel vir aflewering (vra vir onkoste).

Baie dankie vir jou kosbare tyd.

Geseende dag.

Sharon

E-Mail: beulahfacials777@gmail.com