Andries Enslin 4.8

2A Clairette straat
Alberton, 1447
South Africa

About Andries Enslin

Andries Enslin Andries Enslin is a well known place listed as Religious Organization in Alberton , Nonprofit Organization in Alberton ,

Contact Details & Working Hours

Details

Pastoor Andries Enslin is die presiderende pastoor van LewenSentrum Gemeente in die Republiek van Suid Afrika. Pastoor Andries Enslin is ook bekend sy program “Die Woord” wat tans op SABC 2 uitsaai. Sy boodskappe is gefokus om die evangelie van Jesus Christus op ‘n praktiese manier in Afrikaans uit te druk. Buiten sy prediking word die bydrae van Pastoor Andries Enslin gesien in sy boeke soos; “Die Woord elke dag” en onder andere sy nuutste uitgawe “Val en Opstaan”.