Allesbeste Padstal 3.59

4.6 star(s) from 5 votes
Tzaneen, 0850
South Africa

About Allesbeste Padstal

Contact Details & Working Hours

Details

Teen die voet van die groen Magoebaskloof lê die ware betekenis van 'n mandjie vol vrugte. Die padstal word bestuur deur die familieboerdery, Allesbeste Boerdery. Hierdie is nie net 'n "fruit & veg" nie, dis 'n ervaring. Vrugte, groente, tuisgebakte produkte, produkte uniek aan die omgewing en 'n paar smaake en geure van wyd en ver.