AGS Helderberg 3.93

4.9 star(s) from 25 votes
Somerset West, 7150
South Africa

About AGS Helderberg

AGS Helderberg AGS Helderberg is a well known place listed as Church in Somerset West , Religious Organization in Somerset West ,

Contact Details & Working Hours

Details

Die AGS Helderberg Gemeente geboue is langs die N2 op die ruim Pinksterparkgronde met die bekende Mondeor Eco Skool en Monkeytown as bure.

Die gemeente se hoofaanbiddingsplek lê tussen die Somerset-Wes, Strand, Rusthof, Lwandle, Nomzamo en Gordonsbaai stadsgebiede. Dit is dit ideaal geleë om die hele Helderberg kom te bedien.

Die ruim ouditorium met aangrensende saal word omring deur hoë bloekombome en stilte wat herhinner aan 'n plaas.

Die atmosfeer tydens dienste kan beskryf word as vriendelik, verwelkomend en warm teenoor alle mense.

Daar word gepoog om God met eerbied en in waarheid te aanbid en om Sy wil en teenwoordigheid te soek.