Agape Gemeente Potchefstroom 2.4

71 Chris Hani Street
Potchefstroom, 2582
South Africa

About Agape Gemeente Potchefstroom

Agape Gemeente  Potchefstroom Agape Gemeente Potchefstroom is a well known place listed as Church/religious Organization in Potchefstroom ,

Contact Details & Working Hours

Details

Agapé Gemeente is ‘n Bybelse Evangeliese Gemeente in die Heiligheids Tradisie, Wesleyaans.

Ons glo dat God ons as wedergebore kinders van die Here, oproep tot ‘n heilige lewens wandel.

Die christen lewe word gekenmerk deur die reiniging van die hart van erfsonde en die vervulling met die Heilige Gees as ’n tweede genade werk na wedergeboorte.

Die ondervinding word ondervind deur algehele toewyding en oorgawe aan die wil van God.

Net soos redding is volkome heiligmaking nie deur werke nie, maar is ‘n genadewerk van God, wat in die geloof opgeneem moet word. Die gevolg is om God en mens lief te hê en te dien uit ’n rein hart.

Hierdie leerstelling van redding en volkome heiligmaking onderskei Agapé Gemeente van ander Christelike denominasies.