Addo Rangers Campus 3.14

4 star(s) from 3 votes
Bauerskraal, Uitenhage district
Uitenhage, 6230
South Africa

About Addo Rangers Campus

Addo Rangers Campus Addo Rangers Campus is a well known place listed as Technical Institute in Uitenhage , Campus Building in Uitenhage ,

Contact Details & Working Hours

Details

Addo Rangers Kampus is 'n privaat instansie wat op 'n natuur/wildplaas geleë is. Dis ongeveer 60km vanaf PE op die R75 na Graaff-Reinet.
Die Kampus is die hartklop van NMMU Wildplaasbestuur en bied jaarliks 'n tuiste aan uitsoek studente van oral oor die wêreld.
Die studente bly vir 2 jaar in die koshuis. Elke jaar word daar 'n primarius en huis komitee aangestel.
Rangers het 'n geakkrediteerde skietbaan wat tot die studente se beskikking is.